VfL Wolfsburg

VfL Wolfsburg
logo
Volle naam Verein für Leibesübungen
Wolfsburg Fußball GmbH
Bynaam/me Die Wölfe
Radkappen
Stigting 12 September 1945
Tuisveld Volkswagen Arena,
Wolfsburg
Kapasiteit 30 000
Voorsitter Dr. Francisco Javier García Sanz
Bestuurder Felix Magath
Liga Bundesliga
2021/22 12. posisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Die Volkswagen-Arena, Wolfsburg

VfL Wolfsburg is 'n sportklub uit Wolfsburg in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub onder andere afdelings vir armdruk, pluimbal, basketbal, rolbal, boks, stoei, gewigoptel, handbal, hokkie, judo, karate, atletiek, fietsry, swem, driekamp, gimnastiek en vlugbal.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy